Jackie Verster
October 12, 2016
Elana Brooks
April 19, 2017

Hello Danie

Terugvoering van die Cool Gels wat ek bestel het:

Bronchial gel en Sinus gel: Ek het van Pretoria na Port Shepstone verhuis en het baie met my sinus en hoes en toe bors begin sukkel. Het gels bestel, en binne 2 weke het alles opgeklaar. Gebruik nie eens meer die Bronchial gel nie, en die Sinus gel smeer ek nog steeds elke aand bietjie aan my neus, en my neus is oop en ek drink nie eens meer sinus pille nie.

Foot Fresh gel: Ek sukkel al jare met brandvoete (is nie ‘n diabeet nie) en het destyds van die Foot gel bestel. Dit het onmiddelik gehelp. Ek het toe opgehou en vandat ek hier in KZN gekom het, het my voete weer vreeslik begin brand. Ek onthou toe van die Foot gel en gelukkig het ek nog jou telefoonnommer gehad. Nadat ek weer bestel het, het ek dadelik weer begin gebruik saans. Die brand is weg en ek slaap soos ‘n baba. Sport Muscle gel: Ek kry krampe in my kuite soggens as ek wakker word en vir my so lekker uitstrek , smeer nou saans daarvan aan my kuite en het nog nie weer krampe gekry nie. Advanced Skin Repair gel: Vandat ek dit soggens en saans aan my gesig begin gebruik het, voel my vel heerlik sag en lyk ook beter (77jr).

Ek wil vir julle dankie sê vir die gels,want dit werk en die prys is BAIE bekosbaar.

Lekker dag