Jackie Verster

Ingrid Hughs
October 12, 2016
April 19, 2017

Graag wil ek jou meedeel dat my moeder gediagnoseer is met emfiseem. Sy is al reeds 2 jaar op permanente suurstof. Nadat sy die eerste houer van die Bronchial gel gebruik het, ondervind sy dat sy omtrent die hele dag sonder die suurstof kan klaarkom. Sy werk in haaar tuintjie en verrig take in haar huis sonder om soos gewoonlik uit asem te raak en met die suurstof moet sit. Sy is 76 jaar oud en loop nou selfs saam met haar mede inwoners rond.

Ek sal jou op hoogte hou met haar vordering, die long spesialis het gese dat sy nooit weer sonder suurstof sal kan leef nie en nou kan sy haar vordering byna nie glo nie.

Groete