Belinda van Wyk

Elaine Goldberg
April 19, 2017
Susan Steyn
April 19, 2017

Goeie Môre,

Baie dankie vir julle flinke diens.

Graag wil van die geleentheid gebruik maak om julle te komplimenteer. Ek gebruik Bronchial gel al vir die afgelope paar jaar vir my dogtertjie, 5 jaar oud, wat van kleins af gesukkel het met longontsteking en brongitis. Dis wonderlik! Jy hoor letterlik hoe die slym opklaar. Ek gebruik ook die Zit gel vir muskiet byte vir die kinders en trek dit dadelik die jeuk uit en verlig die swelling.

Baie dankie!